SD Maree gebou / SD Maree buidling, die hoeksteen van die SD Maree-gebou is op 27 Augustus 1930 gelê deur JC Daniels, Voorsitter van die Finansiële Kommissie van Grey en Eunice. Die gebou het oorspronklik as kantore van die Registrateur van die skool gedien tot 1977. Die gebou is vernoem na SD Maree, Huisvader van Murray-huis en Kassier van Grey-Kollege en Eunice van 1921-1944. The cornerstone of the SD Maree building was laid on 27 August 1930 by JC Daniels, who was the Chairperson of the Financial Commission of Grey College and Eunice. The building served as offices to the Registrar of the school until 1977. The building is named after SD Maree, the residence head of Murray house and Cashier of Grey College as well as Eunice from 1921-1944.