Brill House

Brill House named after another famous headmaster, Dr. Johannes Brill, houses Grade 9 and 10 boys. This hostel, too, has been beautifully restored. It is also a National Monument.

Page 1 of 1
Previous Page | Next Page

07 May 2013

Brill House

At Brill House we pride ourselves in honing the traditions and principles we learnt from our first years in high school.  Discipline and mutual respect for your “brothers” and staff is entrenched.

We are a tight-knit family where we provide one another with support, whether it is next to the sports field or a reassuring pat on the back to say “all it not lost, hang in there”.

Brill-Huis bied meer onafhanklikheid en die geleenthede om inisiatief te neem en self-dissipline toe te pas wat ons seuns toerus vir die toekoms.

Clarence Francis sê die volgende wat tiperend is van ‘n Brill-Huis seun:

You can buy a man’s time.  You can buy his physical presence at a given place.

You can even buy a measure of his skilled muscular motions per hour. 

But you cannot buy enthusiasm.  You cannot buy loyalty. 

You cannot buy the devotion of hearts, minds or souls.

You must earn these.

 

Grey groete

Ingo Machts

Huisvader

 

Bydraes deur koshuis seuns:

 

We would like to welcome the following learners to the Brill House family:

- Mike Andrade                                                - Dean  Baker

- Luke Barnard                                   - Zane Dippenaar

- Ray Fincham                                    - Gosego Keitsemore

- Gregory Silva                                   - Anton van Romburgh

- Dian Schoonees

 

Oriëntering hou die gees hoog in Brill-Huis

In die begin van die jaar het koshuis-liedjies al van vyfuur soggens deur die lug weergalm.

Die Graad 11 leerders in Brill-Huis was die eerste oggend van die kwartaal baie ongelukkig, aangesien hulle nie saam met die Leith-Huis Graad 11’s die vroeë wandeltog deur die skool kon meemaak nie.  Hulle het egter die res van die oggende die kreet saam gedoen.

Die Graad 10 leerlinge het ook hulle deel aan die geesbou gehad.  Hulle het vroeg die tennisbane trotseer om ‘n ou tradisie gestand te doen.  Volgens die meisies van Oranje, het Brill-Huis die beste liedjies voorgedra op hulle besoek aan die koshuise.

Brill-Huis bou ‘n stukkie karakter wat saam met die klas van “Grey Gentlemen“ saamsmelt.

 

Brill House: Our home from home

Coming back from a weekend with family and dropped off just steps away from the Brill House main entrance – the long walk away from the comfort within the family car is always shortened by the warmth of the Brill House family.

Rui Schwalbach

 

Koshuis staan saam

Ons as koshuise staan altyd saam deur dik en dun.  Die bekende sin wat al die jare deur die koshuise geglo en geleef word, was duidelik sigbaar toe twee jong Brill-Huis seuns  Graad 8‘s in nood gehelp het.

Die Murry-Huis seuns het slegs ‘n paar tree agter die ouer seuns geloop toe hulle die rowers gewaar het en besef het hier is moeilikheid.  Die seuns het op hul voete gedink en gevlug.  Die rowers het ongelukkig twee van die drie ouens gevang en hulle gedreig.  Met die hulp van die Brill-Huis manne en die een Murry-Huis seun het niemand seer gekry nie. 

Die rowers het gevlug nadat hulle met ‘n bottel gegooi is en die polisie-sirene gehoor het.  Die twee manne is helde, nie net in Brill-Huis, maar ook in die hele koshuis-gemeenskap.

 

 

Page 1 of 1
Previous Page | Next Page