• Murray House

    Murray House for grade 8 and 9 boys is named after the Rev. Andrew Murray, the first rector of Grey College. This hostel was restored without changing the character of the majestic building in any way; it is also a National Monument.

    Murray-huis huisves graad 8 en 9 seuns en is vernoem na die bekende Ds. Andrew Murray, die eerste rektor van Grey Kollege. Hierdie koshuis is opgeknap sonder om enige veranderings aan die majestieuse gebou se karakter te maak. Dit is ook ‘n Nasionale Monument.

     

    *Please see the 'General' drop down under Hostels to view all important documents