Congratulations to the Class of 2016

Congratulations to the Class of 2016

Congratulations to the Class of 2016!!

Die Grey-manne se harde werk het nie net in 2016 op die sportveld vrugte afgewerp nie, maar hulle het ook gewys dat akademie ons kernbesigheid is.

Die 2016-uitslae is as volg:

Daniël Claassen is amptelik tweede in die Vrystaat en wen ook die vakprys vir Afrikaans.

Top 10 performing school in Accounting, History and Physical Sciences.

*Aantal seuns met 8 onderskeidings: 2 in 2016; 1 in 2015
*Aantal seuns met 7 onderskeidings: 7 in 2016; 5 in 2015
*Aantal seuns met 6 onderskedings: 9 in 2016; 2 in 2015
*Aantal seuns met 5 onderskeidings: 7 in 2016; 8 in 2015

Top kandidate:
*Daniël Claassen: 7 onderskeidings; 94.86% gemiddeld
*Juan Eksteen: 7 onderskeidings; 90.86% gemiddeld
*Mario Vieira: 6 onderskeidings; 90.57% gemiddeld
*Etienne Erasmus: 8 onderskeidings; 90.00% gemiddeld

Opsommend:
Aantal kandidate: 222
Slaagsyfer: 97.74%
Baccalaureus slaag (universiteitstoelating): 80.18%
Diploma slaag: 18.43%
Sertifikaatslaag: 1.38%

2016 se toppresteerders (alfabeties):
· Beneke, Carel Johannes: 6 onderskeidings
· Booyens, Abram Jacobus: 7 onderskeidings
· Boshoff, Marthinus Christoffel: 7 onderskeidings
· Claassen, Daniel: 7 onderskeidings
· Cloete, Rohan: 5 onderskeidings
· De Beer, Jaco Landman: 5 onderskeidings
· Dreyer, Nicolaas Jacobus Gerhardus: 7 onderskeidings
· Dreyer, Paul Roux: 7 onderskeidings
· Eksteen, Philippus Johannes: 7 onderskeidings
· Erasmus, Etienne: 8 onderskeidings
· Esterhuyse, Willem Adriaan: 5 onderskeidings
· Gathoo, Riyaadh: 5 onderskeidings
· Kloppers, Piet Swart: 6 onderskeidings
· Maarsingh, Rinus: 7 onderskeidings
· Makgoe, Pule Herbert: 6 onderskeidings
· Mulder, Andries Hermanus: 5 onderskeidings
· Nel, Marthinus Johannes: 5 onderskeidings
· Oosthuizen, Johan Hendrik: 6 onderskeidings
· Prinsloo, Gerhard Nico: 8 onderskeidings
· Richter, Johannes Hugo: 6 onderskeidings
· Theron, Charl Julian: 6 onderskeidings
· Van der Walt, Philippus Johannes: 5 onderskeidings
· Van Heerden, Gerhardus Coenraad: 6 onderskeidings
· Vieira, Mario: 6 onderskeidings
· Zietsman, Pieter Schalk: 6 onderskeidings

Well done to all our young gentlemen on achieving these great results! The Grey family is extremely proud of you all!

Sharing Tools