Results on 24 Jan 2017

Results on 24 Jan 2017

Gholf

Die afgelope naweek was dit die eerste junior ope van die jaar wat by Schoeman Park gholf klub gehou was, ter selfde tyd is die eerste deel van die Grey Champs gehou.

Die volgende seuns het goed presteer.

·         O/15  Afdeling:

Franco Van Deventer - eindig 4de

Jasper Richter – eindig 3de

Dylan Sorour – eindig 2de in sy afdeling.

Gerald Botha – 1ste en wen sy afdeling.

·         O/19  Afdeling:

Barry Scholtz – eindig 8ste

Hanno Joubert - eindig 7de

Brendan York – finishes 6th

Jandre Erasmus - eindig 5de

Louhan Jordaan - eindig 4de

Ray Wessels - eindig 3de

Gary Kemp - eindig 2de in sy afdeling.

·         O/17  Afdeling:

Neil Delport - eindig 6de

Mosito Moloi - finishes 4th

AJ Bezuidenhout - eindig 3de

Wilco Nienaber – 1ste en wen sy afdeling.

Algehele plek behaal vir die toernooi:

Jandre Erasmus - eindig 10de

Louhan Jordaan - eindig 8de

Ray Wessels - eindig 7de

Gary Kemp - eindig 6de

Mosito Moloi - finishes 5th over all

AJ Bezuidenhout - eindig 4de

Wilco Nienaber – Wen die toernooi 9 onder, met rondes van 72 – 70 en 65

Baie geluk aan al die manne wat deel geneem het en die skool se naam hoog gehou het.

Die volgende toernooi sal  28 Januarie plaasvind by Oppenheimer Park Golf klub in Welkom.

Krieket

·         O15E

Die 0/15 E krieketspan het die afgelope Woensdag gespeel teen Brebner 0/15A.

Brebner kolf eerste en teken 62 lopies aan vir die verlies van 10 paaltjies in die toegelate 20 boulbeurte.

Grey antwoord met 63 lopies vir die verlies van 2 paaltjies. Grey wen met 8 paaltjies.

Boulers :   J. Richter 2 / 4 paaltjies

                  J. Delport  11/ 3 paaltjies

Kolwers :   D. Louw : 28 nie uit nie

                   J. Delport 10 nie uit nie

·         O15D

Grey /15D het Woensdag teen Bloemfontein Hoërskool in ‘n liga wedstryd gespeel.  Bloem het eerste gekolf en kry 106 almal uit.

A Potgieter (4 paaltjies vir slegs 2 lopies in 3 boulbeurte) en DJ van Deventer ( 3 paaltjies vir 21 lopies in 3 boulbeurte) het met die bal uitgeblink.

Grey kolf hierna en maak 107 vir 3 in 14 boulbeurte

Top kolwers was D Fourie (38) en S Roberts (26).

Grey wen met 7 paaltjies.

Sharing Tools