Grey manne verteenwoordig SA


Grey manne verteenwoordig SA

Rugbyspelers verteenwoordig Suid-Afrika in die o/18 Sewes
Drie spelers van Grey College in Bloemfontein, het Suid-Afrika verteenwoordig in die o/18 Internasionale Sewes toernooi wat vanaf 2-5 Maart in Windhoek gehou is.
Die Suid-Afrikaanse span het koning gekraai en die finaal met 45-0 teen Windhoek gewen.
Henk Cilliers (links), Rikus Pretorius (kaptein) en Janco van Heyningen (regs) het die naweek uitmuntende rugby gespeel.

Sharing Tools