Matrikulante spog met nóg onderskeidings

Tien Grey College matrikulante is aangenaam verras nadat die vraestelle wat hulle laat hermerk het in die eindeksamen, vir hulle ‘n ekstra A-simbool besorg het.
Marnus Boshoff en GC van Heerden spog albei met agt onderskeidings!
Mario Vieira het sewe onderskeidings ingeryg, terwyl Rohan Cloete en Albert Potgieter onderskeidelik ses en vyf onderskeidings ontvang het.
Die volgende leerders het ook ekstra A’s ontvang: Fritz Buhrman (4), Hendrik Geel (4), Ryno Kleinhans (4), Dawid Coetsee (3) en Nick de Kock (3).
Op die foto vlnr: Marnus Boshoff (8), GC van Heerden (8), Mario Vieira (7), Rohan Cloete (6) en Albert Potgieter (5)

Sharing Tools