Maritzburg Inter resultate


Maritzburg Inter resultate

Grey Kollege het die afgelope naweek besoek afgelê aan Maritzburg Kollege vir die jaarlikse interskole byeenkoms. Die spanne van Grey het hulle goed van hul taak gekwyt en van die uitslae wat uitgestaan het bo die res was:

Rugby: Die 0/14 spanne van Grey is beslis spanne op dop te hou in die komende jare.

Grey 0/14C wen met 55-0.  Grey 0/14D wen met 113-0. Grey 0/14F wen met 73-0.

By die 0/15’s het Grey se C-span uitgestaa met ‘n oorwinning van 51-0.  Die o/16D’s van Grey klop Maritzburg met 75-0.
Die eerstespan van Grey het met ‘n telling van 30-03 geseëvier, terwyl die 2de span van Grey met 21-10 gewen het. Die 9de span van Grey het ook ‘n groot telling opgesit met ‘n wen 64-0.

Ander uitslae: Rugby:

14B wen 24-7
14E wen 46-0
14B wen 24-7
14E wen 46-0

15A wen 31-19
15B wen 36-10
15D wen 42-11
15E verloor 22-24

16A wen 48-10
16B wen 29-0
16C wen 27-5
16E wen 52-14
16F wen 24-0

3de wen 45-12
4de wen 48-29
5de wen 48-0
6de wen 35-0
7de wen 47-7
8ste gelyk 22-22
10de wen 17-3

Hokkie:

14A verloor 0-3
14B verloor 0-4
14C verloor 0-5
14D wen 7-3

16A verloor 0-4
16B wen 4-0
16C wen 4-0
16D wen 2-1
16E gelyk 2-2
16F verloor 2-3

19A verloor 1-5
19B wen 2-0
19C wen 2-1
9D wen 7-1
19E wen 14-1
19F verloor 1-2

TAFELENNIS:         Gelyk 20-20

TENNIS:                   Eerste wen 9-0
                                 15A wen 9-0
                                  Wen 33-19
 
MUURBAL:              4de verloor 1-5

       3de wen 11-9

       2de verloor 11-15

       1ste verloor 2-4.

GHOLF:                    Verloor 2.5 - 5.5

SKAAK:                    Wen 9-3

/Images/files/Martizburg1.jpg   
/Images/files/Martizburg4.jpg

 

 

 

 

Sharing Tools