Hoogste toekenning2: Akademie en Kultuur


Hoogste toekenning2: Akademie en Kultuur

J M B FAURE-beker vir  uitstaande akademiese- en kultuurprestasies:

Daniel von Eschwege

Akademie:
Behaal vanaf graad 8 ‘n gemiddeld bo 90%.
Met ‘n gemiddeld van 92,2% behaal hy die tweede hoogste punte in matriek vanjaar.
Hy ontvang ‘n erewapen vir akademiese prestasie.

Kultuur:
Hy is ‘n talentvolle en uiters veelsydige musikant wat ‘n erewapen vir musiek ontvang met volkleure in twee afdelings, naamlik Vokaal en Instrumentaal.
Die standaard wat hy handhaaf word besonder hoog geag.


D MARQUARD-MEDALJE - vir tweede hoogste punte in Gr 12

Daniel handhaaf vanjaar ‘n gemiddeld van 92,8%. Dit is  die verdiende beloning vir sy harde werk deur die jaar.
Hy behaal gedurende die afgelope eksamen onderskeidings in al agt sy vakke en  verwerf ‘n EREWAPEN vir Akademie.

Sharing Tools