Goud in sabel


Goud in sabel


Renier Veitch (graad 11), het uitstekend gevaar tydens die Vrystaat Provinsiale Skermkompetisie.
Hy het ‘n silwermedalje in die senior mans Degenafdeling verower, asook ‘n bronsmedalje in die senior Sabelafdeling.  
Tydens die laaste Vrystaatkompetisie het hy goud in sabel en epee gewen vir senior mans. 
Een van sy hoogtepunte is beslis sy silwermedalje wat hy in die Suid-Afrikaanse toernooi verower het vir o/17’s. 

Sharing Tools