Wilco Nienaber ryg gholftitels in


Wilco Nienaber ryg gholftitels in

Wilco het sommer vroeg in 2018, die Suid-Afrikaanse nommer 1 amateur gholfer, Garric Higgo, geklop om as die 2018 Vrystaat Ope gholfkampioen gekroon te word!  

Hy het aan die einde van 2017 reeds sy derde Global Gholftitel ingepalm. (Suid-Afrika, Duitsland en Amerika).

https://www.golfrsa.com/nienaber-keeps-cool-claim-free-sta…/

Sharing Tools