Pluimbalspeler verteenworodig die Vrystaat


Pluimbalspeler verteenworodig die Vrystaat

Jan-Hendrik Knox is gekies vir die Vrystaat o/15A pluimbalspan wat vanaf 31 Maart tot 6 April 2018 aan die SA o/15 kampioenskappe en Inter-provinsiale toernooi in Bloemfontein gaan deelneem.
Baie sterkte!

Sharing Tools