Momentum Greyt Krieket Bash hoogtepunte


Momentum Greyt Krieket Bash hoogtepunte

Die derde Momentum Greyt Bash was 'n reuse sukses.
Vanjaar het die DigiTV Streamers met die louere weggestap.
Verlede jaar se wenners, die Autopark Jets, moes vanjaar tevrede wees met die tweede prys.
Dit was opwindende krieket met 'n paar senutergende oomblikke.
Ons bedank graag al die spanne en borge wat hierdie dag moontlik gemaak het.


 

Sharing Tools