Einsteins vaar uitstekend!


Einsteins vaar uitstekend!

Ricardo Branco en Michael von Eschwege (albei gr.8), David Daniel Marin Montano  (gr.9), sowel as Ruben Venter en Waldo Reinach (albei gr.11) het onlangs aan die finale ronde van die interprovinsiale Departementele Wiskunde kompetisie deelgeneem.
Aan die einde van die eerste dag was Ricardo Branco, Michael von Eschwege, David Daniel Marin Montano en Waldo Reinach onder die top 5 in hulle verskeie grade.
In die finaal eindig Waldo Reinach derde in graad 11 in die provinsie en Michael von Eschwege is die nommer een in graad 8 in die provinsie!
Veels geluk manne!
 

Sharing Tools