Prestige-toekkening in drama


Prestige-toekkening in drama

Louis van Wyk slaag sy nasionale drama-eksamen by die Spraak en Drama Kollege van Suid-Afrika met Prestige - 95%. Veels geluk!
 
 
 Saam met Petro Muller, sy afrigter in drama en kommunikasie van die afgelope 12 jaar.

Sharing Tools