o/15 en o/18 Seweskampioene


o/15 en o/18 Seweskampioene

Ons o/15 en o/18 sewes rugbyspanne het die afgelope naweek aan die Twizza 7’s “Kampioen van kampioene” toernooi deelgeneem en uitstekend gevaar!
Albei hierdie spanne was onoorwonne en is aangewys as die SA-seweskampioene!

o/15

Klop die volgende spanne:

Marais Viljoen 52-0
Maritzburg Kollege 28-10
Diamantveld 26-14
HTS Middelburg 26-17 (semi-finaal)
Oakdale 21-19 (finaal)

o/18

Klop die volgende spanne:

Rustenburg 52-0
Noordheuwel 42-5
Kemptonpark 53-7
Noordheuwel 31-7 (semi-finaal)
Paarl Boishaai 21-17 (finaal)

Sharing Tools