Wêreldkampioen in boogskiet


Wêreldkampioen in boogskiet

Altus Aucamp het onlangs aan die Field wêreldkampioenskappe (IFAA World Field Archery Championships 2018 in South Africa. ) in boogskiet deelgeneem.
Hy is as die wêreldkampioen bekroon!
Altus het ook die wêreldrekord in die “hunter” ronde verbeter en op die tweede dag weer sy nuwe rekord geewenaar.

Veels geluk!

 

Sharing Tools