Brons vir dié tennisspelers


Brons vir dié tennisspelers

Die Kovsies Grey Kollege tennistoernooi het die afgelope naweek plaasgevind en 8 van Suid-Afrika se top tennisskole het deelgeneem.

Round Robin:
Grey klop Paarl Boishaai                           6-3
Grey klop Pretoria Boys High                    9-0
Grey klop Affies                                         7-2

Semi-finaal
Grey verloor teen Hoërskool Waterkloof   2-5
In die uitspeelronde, klop Grey vir Paarl Boishaai 5-1 om derde te eindig in hierdie toernooi.

Finale uitslae:

  1. Hoërskool Waterkloof

  2. Paul Roos

  3. Grey College

  4. Paarl Boys

  5. St Stithians Boys’ College

  6. Affies

  7. Pretoria Boys High

  8. Kearsney College

 

Sharing Tools