Protea-kleure in karate


Protea-kleure in karate

Evan Bester (gr.10) het sy Protea-kleure in karate verwerf. Hy sal einde November Suid-Afrika verteenwoordig in die Statebondspele wat in Durban gehou word.

Sharing Tools