Verteenwoordig die SA-karatespan


Verteenwoordig die SA-karatespan

Damon Jardim (gr.12) is gekies as lid van die SA-karatespan wat vanaf 29 November tot 2 Desember gaan deelneem aan die Internasionale Statebondspele wat in Durban gehou word. 

Sharing Tools