Slimkop gaan na Indië


Slimkop gaan na Indië

Ricardo Branco (gr.8) is gekies as een van ses leerders wat uitgenooi is om aan die “International Young Mathematicians Convention” (IYMC) in Lucknow, Indië vanaf 2 - 5 Desember 2018 deel te neem.
Die twee juniorspanne van drie lede elk is gekies uit die Vrystaat en die Noord-Kaap om die EMS Wiskunde- en Wetenskapskool te verteenwoordig.

Sharing Tools