Brons verower tydens die Karate Statebondspele


Brons verower tydens die Karate Statebondspele

Damon Jardim (gr.12) het uitstekend presteer tydens die 9de Karate Statebondspele wat vanaf 29 November tot 2 Desember in Durban gehou is.

Hy het beslis Suid-Afrika se naam hooggehou deur ‘n brons medalje te verower uit 14 lande wat verteenwoordig was.

Damon het in die o/21 mans Kumite (75kg) deelgeneem.

Sharing Tools