Lucky spog met twee nuwe rekords!


Lucky spog met twee nuwe rekords!

Lucky Moleyane is beslis 'n seun wat nog groot hoogtes gaan bereik in atletiek.
Hy het tydens die jaarlikse Grey atletiekkampioenskappe twee rekords verbeter.
Die 200m rekord staan sedert 1983!
Vier ander rekords is ook gebreek.
Geluk aan hierdie manne.

Sharing Tools