Top 10-atlete bekend


Top 10-atlete bekend

Veels geluk aan die volgende seuns wat gekies is as die Top 10-atlete in die skool.
Voor: Urich Bosch, DJ Liebenberg, Dirkie Engelbrecht en Lucky Moleyane.
Agter: Tat Botha, Tielman Nieuwoudt, Wicus Vosloo, FC du Plessis en Marcell Muller.
Afwesig: Aron Alvarez Aranda

Sharing Tools