Posted by:
Niekie Boonzaaier
E-Mail:
niekie.boonzaaier@gmail.com
Location:
Stellenbosch
Year Matriculated:
1983 nie in Grey Kol
Message:
Ek is nou nie 'n oud leerling nie, maar ek kan nie ophou om julle rugby prestasies te bewonder en te ondersteun nie!
Grey Kollege se rugby is en bly absoluut ongelooflik! Ek dink sulke puik resultate is ooit al iewers in die wereld te sien nie!
Hou so vol. Ek kom bly dalk weer in Bloemfontein as my eie seun 'n goeie rugbyspeler is wat dit die moeite werd maak.
Date Posted:
10 July 2010
|
Posted by:
Raymond Holtzhausen
E-Mail:
raymondf@mweb.co.za
Location:
Centurion RSA
Year Matriculated:
1950
Message:
Aan al die oorblywende lede van Klas 1950 Willem Edeling (Hoofseun)versoek dat ons vanjaarse 60ste Reunie sal bywoon. Kontak asb Reuniekantoor!
Date Posted:
25 June 2010
|
Posted by:
john pepler
E-Mail:
johnpepler13@gmail.com
Location:
bloemfontein
Year Matriculated:
l948
Message:
grey college has meant so much to me in my life best wishes.
Date Posted:
20 June 2010
|
Posted by:
Werner Reyneke
E-Mail:
wreyneke@gmail.com
Location:
Strand, Weskaap
Year Matriculated:
1999
Message:
Ek was 'n Greybrak in die jare 1988 - 1990 - het my sub A tot Standard 1 daar op die klein stoeltjies deurgebring. Dit is met diep nostalgie wat ek aan daardie jare terugdink en droom. Vandag sit ek in die Kaap en dink gereeld daaraan dat ek tog eendag weer 'n draai wil maak vir 'n "trip down memory lane"...Louis de Jager, Troskie en Stefan hulle was my maatjies destyds...kan nie meer die outjies se vanne onthou nie. Maar ek het regtig goeie herinneringe van daardie jong tyd van my.
Mooi bly Grey!
Date Posted:
19 May 2010
|
Posted by:
Gus Wiesner
E-Mail:
footcover@gmail.com
Location:
Bryanston Johannesburg
Year Matriculated:
1979
Message:
I started the Grey College Supporters Club in Bloemfontein with Johan Van Zyl with great succsess we started in a tent and handed over an great revampt permanent venue to the new committee in 2007 to Frik Du Toit.Proudly Grey College forever.
Date Posted:
15 May 2010
|